Ons Klasse  

Ons het vier verskillende groepe – Krappies, Seesterretjies, Seekatte en Gr.R wat die Dolfyne klas is. Ons klasse bestaan uit tussen 18 - 24 kindertjies per klas behalwe in ons baba klas






Voedsel

Ontbyd word tussen 7:30 - 8:00 bedien

Smul happies word om 10:00 in die form van 'n broodjie saam met tee of vurgte sap bedien.

Ons middig etes word volgens die aanbeveling van 'n dieetkundige voor berei en bedien

Om 15:00 word 'n broodjie of koekie saam met tee of vrugtesap bedien

In dien jou kind 'n allergie het vir enige van die bogenoemde smulhappies vra ons ouers om 'n kos pakkie saam te stuur skool toe.

 

Spyskaart

Ontbyd  

Mielie / Oats / Maltabella pap

Middig Ete

Verskeidenheid Groente

Vis/ Hoender/ Maal vleis

Vrugte

Smul happies

Koekies\ Toebroodjies

Tee / Vrugtesap

Nagereg

Woensdae

 Indien jou kind allergies is moet die nodige voedsel deur die ouers verskaf word

 

Our Classes

We have four different groups and approximately 18 to 24 children per class, except for the babies.   

 





Food

Breakfast is served from 7:30 - 8:00

Snacks are served at 10:00 in the form of a sandwich and tea or juice.

Lunch will be according to the prescription of a dietician.

At 15:00 a sandwich / biscuit and tea or juice will be served.

In the case of an allergy for above snacks, parents should send a food parcel to school.

 

Menu 

Breakfast   

Mielie / Oats / Maltabella porridge

Lunch

Variety   of vegetables

Fish /   Chicken / Mince Meat

Fruit

Snacks

Biscuits   / Sandwiches

Tea /   Juice

Dessert

Wednesdays

Should a child be allergic, the necessary food should be supplied by the parent.