Kinder En Kleuter CD

Liedjies vir Kinder Harte

Deur Ananta Moolman

 Ek het ‘n musiektalent gekry by die Here en leef dit uit. Ek het ‘n kinder CD uitgereik: “Liedjies vir Kinderharte” wat bestaan uit 18 liedjies.

"n Paar van hierdie liedjies sluit in:

  • Krokodil Krokodil
  • Op die plaas
  • Pollie Papegaai
  • Tandemuis

 

  

Bestellings:

Vir bestellings kontak Anánta Moolman 083 229 9077

 

Email: liedjiesvirkinderharte@ligstraaltjies.co.za